top of page
Afwesighede
01/
-
Afwesighede moet asseblief tot die minimum gehou word.
-
Groot impak op leerder se akademiese vordering en assessering
-
Kontak die skool na 2 dae van afwesigheid
-
Leerder is verantwoordelik om enige uitstaande werk intehaal
-
Toetse tydens afwesighede word Vrydae in detensie tyd geskryf. (13:30 – 16:00)
-
Eksamentye moet die leerders by die skool wees. Dit is moeilik om dit verder in die rooster in te pas.
bottom of page