top of page
pencil border

Krulletjies & Kuifies Kleuterskool

Gr RRR, RR & R Inligtingstuk

Kleuterskool voorblad.png

Baie welkom by Laerskool Saamspan se Krulletjies en Kuifies Kleuterskool. Ons is baie opgewonde omdat u, u kleuter by ons ingeskryf het. Dit is ons doelwit om die beste sorg en onderrig aan u kleuter te bied in ‘n Christelike omgewing.

​

Dit is vir ons belangrik om u kleuter aan te moedig om sy/haar volle potensiaal te bereik ten opsigte van perseptuele, intellektuele, emosionele en sosiale ontwikkeling. Ons wil u uitnooi om ten volle deel te wees in u kleuter se ontwikkeling op bogenoemde vlakke. U is welkom om enige tyd u kleuter se vordering/ontwikkeling met ons te kom bespreek. Voortdurende kommunikasie tussen die skool en die huis is belangrik vir effektiewe onderrig en ontwikkeling.

​

pencil border

“Ons kan nie altyd die TOEKOMS vir die jeug bou nie, maar ons kan jeug BOU vir die toekoms”.  – Franklin D. Roosevelt

  • Facebook

Facebook

© 2024 Learskool Saamspan.

All Rights Reserved

Kontak Ons

Tel: 012 379 9019

Email: admin@samies.co.za

Adres

Denyssen Ave, Mountain View,

Pretoria, 0082

bottom of page