top of page

Huiswerk

01/

Tipe huiswerk wat leerders gereeld sal kry:
  Spelwoorde in Afrikaans en Engels
  Tafels en Wiskunde huiswerk  

​

Leerder se verantwoordelikheid:

  • Huiswerk in huiswerkboekie af te skryf

  • Voltooiing van huiswerk

 

Ouer of voog se verantwoordelikheid:

  • Teken elke dag huiswerkboekie om seker te wees u kind het huiswerk voltooi

 

Huiswerk is nie ‘n straf nie dit is daar om werk in te oefen.

  • Facebook

Facebook

© 2024 Learskool Saamspan.

All Rights Reserved

Kontak Ons

Tel: 012 379 9019

Email: admin@samies.co.za

Adres

Denyssen Ave, Mountain View,

Pretoria, 0082

bottom of page