top of page
Klereverskaffers
Amart Outfitters
Tel: 073 235 0897
Parktown Stores
654 Paul Kruger St,
Les Marais,
Pretoria, 0084
Tel: 012 335 2740
Die nuwe blou hempies kan ook aangekoop word by JET, PEP, Ackermans en Woolworths ens.
Maak asseblief seker as u by PEP koop dat dit die "Primary school" een is.
Die "Highschool" hemp is nie die regte kleur nie.
​
ONTHOU:
Die huidige gholfhempies is nog steeds geldig en gaan geleidelik uitfaseer word.
Saam met die nuwe hemp dra die meisies n grys romp.
bottom of page